Ek het gister my juffrousak gekry! Al wat ek kan sê is WOW!! dit is ongelooflik mooi! Dit is so spesiaal en uniek! Ongelukkig wil ek nou baie graag dieselfde laptopsak ook hê!! Die diens is uitstekend en die produk is baie goeie kwaliteit!!
Andrea Greyling-Dednam
Beste en Vriendlikste diens! Wow, julle het my pakkie so mooi opgemaak. Baie dankie.TOPS! ☆☆☆☆☆
Michelle Breedt
Received our boxes and we are super impressed with the outstanding quality of the products and the fast delivery. Buying here you will not go wrong. Definitely a place we will be supporting in the future again. *Stunning & Tasteful*
Melanie Venter
Definitely a 10/10 from us at Wize Books. We had a very great experience with Doné. The gifts we got was in a great condition and exceeded expectations! Definitely a winner for all you Christmas and gift needs!
Duan Hartzer
Oh my word! What an awesome experience. The service is impeccable very quick and efficient and don't get me started on the beautiful packaging. You can definitely feel and see the love as you open your package. When I need to buy a gift I just go straight to Skoonsus, and it's definitely a winner every single time! Thank you!
Ancke Oosthuizen
Julle gaan uit jul pad om die beste diens te lewer. Nog elke pakkie wat ek bestel het is nog mooier as die foto. Dankie vir die merkwaardige diens.
Judy van Zyl
Wow ek het die mooiste pakkie gekry en alles ruik sooo lekker. Baie dankie vir julle vinnige diens en dat julle alles in jul vermoeë doen om dit so spesiaal te maak.
Surinda Duckitt
My moeder het my sopas in trane gebel oor haar pragtige pakkie wat ek 2 dae terug bestel het en vandag by haar afgelewer is. Doné, jy en jou span is tops! Julle is dierbare mense, ek sê vir julle vreeslik dankie vir die fantastiese, spoedige diens en top gehalte produkte. xxx
Jana Nortje Lategan
Mooiste geskenk, vriendelike en vinnige diens.
Sonja Lourens
Use left/right arrows to navigate the slideshow or swipe left/right if using a mobile device
Choosing a selection results in a full page refresh.
Press the space key then arrow keys to make a selection.